Bruce-medalje

Die Catherine Wolfe Bruce Goue Medalje word jaarliks deur die Astronomiese Vereniging van die Stille Oseaan toegeken vir uitstaande lewenslange bydraes tot sterrekunde. Dit is vernoem na Catherine Wolfe Bruce, 'n Amerikaanse beskermdame van sterrekunde, en is vir die eerste keer in 1898 toegeken. Dit word beskou as een van die hoogste eretoekennings in die veld van sterrekunde. [1]

  1. "Annual Awards" (in Engels). Astronomical Society of the Pacific. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 17 Desember 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search